Farrah Fawcett

Farrah Fawcett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ferrah Leni Fawcett[1]
Geboorte 2 Februarie 1947
Corpus Christi, Texas, Verenigde State
Sterfte 25 Junie 2009 (op 62)
Santa Monica, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1969–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Farrah Fawcett (2 Februarie 1947 – 25 Junie 2009) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Logan's Run (1976), Saturn 3 (1980), en The Cannonball Run (1981), en in die televisiereeks Charlie's Angels (1976).

Sy is in 2009 op ouderdom 62 aan anale kanker oorlede.

  1. https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:VDPC-YRB

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy